PREKE KONTAK ONS Afrikaanse Dienste (08:15 & 10:15)
English Service (18:00)
Dienstye:
Welkom by die
Kaleideo familie…
‘n Liefdesgemeenskap wat Jesus so beleef:
Hy is die een wat ons aanbid, die Seun van God.
‘n Vriend in tye van nood, ons Leier, Herder en Koning.
Hy is die Weg, die Waarheid en die Lewe.
Hy is die hoof van die kerk en ons almal is deel hiervan.
Kruis
Groei in jou verhouding met Jesus
Konneksie
Groei in jou verhouding met ander 
Kleur
Groei jou invloed binne die gemeenskap
Alles oor
Verlossing
Die beginpunt van alles is om te weet dat God jou baie liefhet! Hy is verskriklik  opgewonde oor jou lewe.
Meer oor
Doop

‘n Publieke verklaring dat jy jou lewe toewy aan God deur gedoop te word in water en ook doping in die Heilige Gees

Sluit aan by ons
Kursusse

Jesus sê vir ons om na al die nasies te gaan en dissipels van hom te maak, te doop en te ONDERRIG.

Groot op 
Konneksie
By Kaleideo glo ons dat wanneer jy God liefhet, liefdevolle verhoudings op ‘n natuurlike wyse sal begin ontwikkel.
Word ‘n 
Vrywilliger
‘n Aktiewe kerk is ‘n kerk wat gevul is met lidmate wat die liggaam en die gemeenskap tesaam bedien.
Volgende stap
Kontak Ons
Wil u in aanraking kom of meer uitvind? Kontak ons of vul die kontakvorm in, en ons sal terugkom na jou toe.
RAAK BETROKKE BY:
PAUSE [TIENERS]
Woensdae aande 18:30-20:30
Ouderdom 13-18 jaar
[email protected]
KALEIDEO KIDZ
Sondae 08:15 & 10:15
Ouderdom: 3-11 jaar
Bybelskool: gr.7
[email protected]
Konnekt Vroue
Vrouebediening en jaarlikse funksies
Elke 2de Dinsdag om 18:30
[email protected]
Konneksiegroepe
Woensdae om 19:00
[email protected]
REGROUP
Ondersteuningsgroep vir verslaafdes
Woensdae: 19:00
[email protected]
Kursusse (EKWIPT)
Bybelskool, Huweliksgesprekke, doop, kindertoewyding, Helperbediening & verskeie kursusse
[email protected]
Worship & kreatiewe span
Sangers, musikante, tegnies & kreatiewe span
[email protected]
SENIORS
Ouderdom 65+
Bediening gefokus op leiding & geestelike “TLC” aan seniors
[email protected]
KLEUR PROJEKTE
Uitreike, Sending & Evangelisasie asook lewensondersteuning
Pastorale sorg
Gebedsversoeke, Geestelike berading, troues en begrafnisse
[email protected]
Gebedsgroepe
Maandae: 19:00.
Vroue: Dinsdae 09:30
Mans: Vrydae oggende 05:30
[email protected]
Lewensondersteuning
Divorce Care: Maandae 18:30 (13 weke kursus vir volwassenes & kinders)
Griefshare: Sondae 16:30 (13 weke kursus vir volwassenes & kinders)
Family Matters: Berading vir gesinne (per afspraak)
Kalender

Slide
Kalender
Waarom gee ons?

Om te gee is saad wat jy saai in die koninkryk van God & waarop jy ‘n oes kan verwag. Jou finansiële bydrae maak dit ook moontlik dat die kerk ten volle kan funksioneer en sodoende ons gemeenskap kan beïnvloed.

 

Bankbesonderhede:
Kleur & Gemeenskapsprojekte:
AGS Kaleideo
Woodbridge
FNB Tjekrekening
5118 000 4355
Takkode: 205 609 
Kleur (Wes; Welsyn; Sending),
AGS van Sa T/A Kleur,
Fnb Tjekrekening
62627545158
Takkode: 210 554Swift: FIRNZAJJ

Jy kan ons debietordervorm hieronder af laai; vul dit in en stuur dit terug na [email protected] of handig dit op Sondae by ons inligtingstoonbank in. 

Maak gerus gebruik van ons Snapscan om elektroniese oorplasings te doen. Laai die app af op jou slimfoon, skandeer die strepieskode aan die linkerkant en volg die instruksies!
Het jy nie Snapscan nie?
Laai dit hier af:
Play Store            Apple Store
Kontak Ons
Besigheidsure:
Maandag tot Donderdag  8:00 tot 16:00 &
Vrydag  8:00 to 12:00
Telefoonnommer:
(011) 391 2621
E-pos adres:
Fiskaalstraat 32, Glen Marais
Kempton Park 1619

Café Kaleideo:
(011) 391 5386